Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781775911562 | Published: December 1, 2014 |

My Storie Skatkis Volume 2 CD

My Storie Skatkis Volume 2 CD

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

'n Koei met 'n serpie, 'n spierwit donkie ... Jy sal kennis maak met splinternuwe karakters en menige avonture met hulle meemaak. Sluit by hulle aan op hul reise, deel in hul avonture en ontdek 'n skatkis van stories om jou na sprokiesland weg te voer. Lochner de Kock vertel al jou gunstelingsprokies! Kom luister saam! Die stories op die CD: Marcel die Dappere; Verrassing!; Die Lelike Konyntjie; Kakao die Apie; Albert en die Aartappel; Gallie die Krokodil; Wimpie die Wit Donkie; Bonte se Serpie; Soet Honne!; Annabel se Voeltjiekafee (Bonussnit).

View full details