Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781775911616 | Published: June 30, 2018 |

Stories voor Droomland Volume 1 CD

Stories voor Droomland Volume 1 CD

Illustrator:Francois Ruyer
Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Weet jy wie almal in Droomland bly? 'n Reus wat nie soos ander reuse is nie, 'n verwaande kat wat te lui is om te spin, 'n haan wat nie wou kraai nie en Andries Olifant wat nie in 'n winkel kan werk nie … Ontmoet al hierdie karaktertjies en nog vele meer! Deel in hulle avonture en ontdek die wonderwêreld van stories … Stories op die CD: Rooikam; Die reus wat nie 'n reus wou wees nie; Waarom die tongvis plat is; Pompom maak sy dierevriendjies gesond; Die ou vroutjie en Myro, die kat; Jakkals volg 'n spoor; Pikkie Pikkewyn; Die sandglas van Vader Tyd; Die pers drakie

Author Lochner De Kock

Illustrator Francois Ruyer

View full details