1
/
of
1
ISBN: 9781776056835 | Published: April 9, 2021 | Paperback
Wen 'n Hart
Wen 'n Hart
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jannie Putter
Regular price
R 300
Regular price
R 0
Sale price
R 300
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Wen 'n Hart is geskryf na 27 jaar se werk met duisende kinders, hulle ouers, afrigters en onderwysers. Jannie is self die pa van twee besondere kinders - 'n seun, Victor, en 'n dogter, Danielle. Sy ervaringe en belewenisse saam met mense van uiteenlopende agtergronde, gesinne, sportspanne en individuele atlete het hom met tyd en ervaring ʼn opening gegee na die harte van kinders en mense. Ervaring is werklik ʼn getroue leermeester.
Author Jannie Putter
Share
