Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776057474 | Published: July 2, 2023 | Paperback

Zaino

Zaino

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hofsake is vreemde goed. Dit is soos woorde wat aaneengetimmer word. Soms stewig. Soms wankelrig.
In die hof het elke woord 'n waarde en plek. Verdraaide woorde, ongeag die goeie bedoeling daarvan, hou risiko's van onwelkome beslissings in. Onnadenkende woorde mag dure gevolge inhou.
Twee onlangse verhore in Suid Afrika vorm die agtergrond van 'n verhaal vol verrassings. Hopelik sal 'n skeut fiksie die realiteit krui en versag.

Herbert Raubenheimer is ʼn senior advokaat en lid van die Kaapse balie. Hy was aanklaer, prokureur en advokaat vir ʼn paar dekades. Hy het in drie afdelings van die Hooggeregshof waargeneem as regter.

View full details