1
/
of
1
ISBN: 9781776057832 | Published: December 1, 2023 | Paperback
Die Boek van waarwoorde en wenswoorde
Die Boek van waarwoorde en wenswoorde
Author:Tania Smit
Regular price
R 320
Regular price
R 0
Sale price
R 320
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
In haar derde bundel weef Tania Smit, met behulp van kortverhale en gedigte, deur die skoppelmaai-emosies van die grendeltyd, die uitdagings van depressie en rou, die belewing van ouerskap, die mens se uiteindelike veerkragtigheid en vermoë om op te staan en te oorwin. Met haar besondere gawe om die hartslag van emosies te verwoord wat almal ervaar, maar nie noodwendig kan beskryf nie, stel sy lesers in staat om hulle eie gevoelslewe te verstaan, en bied sy 'n stem aan diegene wat worstel sowel as hoop vir die wat nog soek.
Author Tania Smit
Share
