Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776070008 | Published: August 31, 2017 |

Best Books Studiewerkgids: Vers en Vlam EAT Graad 10

Best Books Studiewerkgids: Vers en Vlam EAT Graad 10

Author:BEST BOOKS
Regular price R 194
Regular price R 0 Sale price R 194
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie studiewerkgids kan saam met Vers en vlam: 'n poësiebloemlesing vir graad 10 EAT gebruik word. Die aanslag is toeganklik en gerig op die leerder. 

Dit bevat onder meer: 
verduidelikings van alle literêre begrippe volgens die KABV vir EAT 
pre-, tydens en post-lees-aktiwiteite
kort opsommings van die inhoud van elke gedig in Afrikaans en Engels 
verdere woordverklarings
vrae opgestel volgens die KABV, met ruimte om antwoorde neer te skryf
verdere verrykende inligting, wenke en bronne

Author BEST BOOKS

View full details