Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776070091 | Published: January 1, 2017 |

Verskuns vir EAT Graad 12

Verskuns vir EAT Graad 12

Regular price R 220
Regular price Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poësiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur van jou gedigte? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet.

Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van elke gedig word daarin gedek - in taal wat leerders verstaan.

Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die poësiebloemlesing verwys.

Wat maak ons studiewerkgidse anders?
Hierdie studiewerkgids is deel van 'n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net 'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak.

View full details