Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776070107 | Published: January 1, 2017 |

Best Books Studiewerkgids : Fiela se kind - die drama EAT Graad 12

Best Books Studiewerkgids : Fiela se kind - die drama EAT Graad 12

Author:BEST BOOKS
Regular price R 210
Regular price Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind - die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit is 'n werkboek - leerders vul vrae in die boek in.- Word elke jaar gekoop. - Opsommings van tonele. - Engelse vertalings. - Engelse opsommings. - Kontekstuele vrae. - Bespreking van die drama. - Post-leesverrykingsaktiwiteite. - 'n Konsepvraestel.

Author BEST BOOKS

View full details