Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776070770 | Published: January 1, 2017 |

Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 1 Leesboek 4: Dit is somer!

Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 1 Leesboek 4: Dit is somer!

Author:BEST BOOKS
Regular price R 82
Regular price Sale price R 82
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Woordeskatuitbreiding in konteks: Name van kledingstukke/begrip van 'n paar skoene/gepaste werkwoorde/ruimtelike begrippe & kleure. Eenvoudige aksieprente ondersteun teks. Humoristiese samevattende slot.

Author BEST BOOKS

View full details