1
/
of
0
ISBN: 9781776070923 | Published: January 1, 2017 |
Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 4 Leesboek 4: Diep in die bos
Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 4 Leesboek 4: Diep in die bos
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:BEST BOOKS
Regular price
R 82
Regular price
Sale price
R 82
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Ouditiewe diskriminasie: Watter klanke word genoem? Visuele diskriminasie: Figuur-agtergrondonderskeiding. Maak leerders bewus van stilte/geluid, asook harmonieuse geluide teenoor gerase. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.
Author BEST BOOKS