1
/
of
0
ISBN: 9781776070978 | Published: January 1, 2017 |
Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 5 Leesboek 4: Besige Banda
Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 5 Leesboek 4: Besige Banda
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:BEST BOOKS
Regular price
R 82
Regular price
Sale price
R 82
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.
Fokus:
Prentestorie met aksiewoordeskat, subteks in illustrasies.
Onderwyser lees patroonsin op linkerkantste bladsy, leerders voltooi die sin. Prente illustreer die woorde.Woordeskatuitbreiding van weersomstandighede, aksies, dierename en aanvangsklanke.
Author BEST BOOKS