ISBN: 9781776070992 | Published: January 1, 2017 |

Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 6 Leesboek 1: Ouma se bril

Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 6 Leesboek 1: Ouma se bril

Author:BEST BOOKS
Regular price R 82
Regular price Sale price R 82
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van ruimtelike begrippe/voor/agter/onder/op/tussen/langs/in en benoeming van meubels. Humoristiese einde. Sinne op linkerbladsy word deur onderwyseres gelees; leerder sin voltooi deur woorde op regterbladsy n.a.v. prent te lees.

Author BEST BOOKS

View full details