ISBN: 9781776071067 | Published: January 1, 2017 |

Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 7 Leesboek 3: Fienie Fee se skoenwinkel

Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 7 Leesboek 3: Fienie Fee se skoenwinkel

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:BEST BOOKS
Regular price R 82
Regular price Sale price R 82
Out of print
VAT included.

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Leesvaardighede: Lees van links na regs, interpreteer illustrasies, aanvangsklanke van geselekteerde woorde en leestekengebruik. Woordeskatuitbreiding van verskeidenheid skoene, verskeidenheid diere in storie, versamelname en meervoude. Herkenning van getalle

Author BEST BOOKS

View full details