1
/
of
0
ISBN: 9781776071111 | Published: January 1, 2017 |
Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 8 Leesboek 3: Die honger wurm
Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 8 Leesboek 3: Die honger wurm
Author:BEST BOOKS
Regular price
R 82
Regular price
Sale price
R 82
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van, groentename, tel tot 10 en voorwerpe in winkel. Besondere aandag aan interpretasie van illustrasies. Let op hoe die wurm elke keer ontsnap en dan amper 'n grusame einde beleef.
Author BEST BOOKS