Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776071548 | Published: November 1, 2016 |

Best Books Studiewerkgids : My Japan HT Graad 11

Best Books Studiewerkgids : My Japan HT Graad 11

Author:BEST BOOKS
Regular price R 218
Regular price Sale price R 218
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Best Books Studiewerkgids: My Japan Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel volgens die KABV om leerders te help om My Japan, die voorgeskrewe drama vir Graad 11 Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet.  Word elke jaar gekoop. Agtergrond - mites/self-sny-subtema/tsoenami van 2011/Goth-subkultuur/kalligrafie in drama. Opsommings/vrae van tonele. Leer karakters ken. Bespreking van die drama. Post-leesverrykingsaktiwiteite. Konsepvraestel.

Author BEST BOOKS

View full details