ISBN: 9781776071869 | Published: October 13, 2017 |
New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 3
New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 3
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die Learn to Read and Write werkboek vir Graad 3 Afrikaans Huistaal is saamgestel die KABV volgens die KABV en maak dit maklik om leerders in die klas of tuis 'n kurrikulumgebaseerde hupstoot te gee met die leer van Afrikaans Huistaal.
Die leeslesse, handskrif- en taaloefeninge in dié werkboek sal leerders se woordeskat verbeter, hulle help om met selfvertroue en begrip te lees, hulle help om die uitspraak van klanke korrek aan te leer en hul handskrifvaardighede ontwikkel. Die illustrasies, met 'n Suid-Afrikaanse aanslag, help om leerders te stimuleer en betrokke te hou.
Die boek is uiteengesit volgens die voorgeskrewe KABV-volgorde vir die leer van klanke, druk- en lopende handskrif en taalwerk in Graad 3.
Die handskrifoefeninge, skrifstrokies en skrifpatrone is daarop gemik om letterformasievaardighede en druk- en lopende skrif in die regte lettertipe en met die korrekte reëlspasiëring, soos wat die KABV dit vereis, te oefen.
Author BEST BOOKS
Share
