1
/
of
1
ISBN: 9781776071890 | Published: October 20, 2018 | Paperback
Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2
Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2
Author:BEST BOOKS
Regular price
R 195
Regular price
R 0
Sale price
R 195
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die tweede aktiwiteitsboek sluit aan by temas wat in die eerste boek gedoen is, en brei daarop uit met 30 splinternuwe volkleuraktiwiteite. 'n Verwyderbare handleiding in die middel van dié boek bied praktiese wenke vir elke aktiwiteit/tema. Wenke word byvoorbeeld gegee vir bewegingsaktiwiteite, liedjies en rympies en die oordra van algemene agtergrondkennis. Temas wat behandel word, sluit in, bv.: 'Goggas', 'Water', 'My klere en liggaam', 'Plaasdiere', 'Diere wat binne en buite die water woon'.
Author BEST BOOKS
Share
