Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776071906 | Published: October 20, 2018 | Paperback

New All-In-One Activity Book for Pre-schoolers 2

New All-In-One Activity Book for Pre-schoolers 2

Author:BEST BOOKS
Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die tweede aktiwiteitsboek sluit aan by temas wat in die eerste boek gedoen is, en brei daarop uit met dertig splinternuwe 3D en 2D volkleuraktiwiteite. 'n Verwyderbare handleiding in die middel van dié boek bied praktiese wenke vir elke aktiwiteit en tema. Wenke word byvoorbeeld gegee vir bewegingsaktiwiteite, liedjies en rympies en die oordra van algemene agtergrondkennis. Dit verduidelik ook hoe die handwerkaktiwiteite aangepak moet word.

Temas wat behandel word, sluit in: 'Goggas', 'Water', 'My klere en liggaam', 'Plaasdiere', 'Diere wat binne en buite die water woon'

Die verskillende ouderdomme voorskoolse kinders verskil geweldig van mekaar ten opsigte van liggaamlike en emosionele ontwikkeling. Daarom is al die wenke duidelik gegradeer vir peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R en Graad 1.

Die Voorskoolse aktiwiteitsboek 1 en 2 is al wat u nodig het om leermateriaal vir kinders van 18 maande tot vyf jaar te bied. Dit word ook in Graad RR (groep 3) gebruik.

Author BEST BOOKS

View full details