Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776071951 | Published: November 6, 2018 | Paperback

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Author:BEST BOOKS
Regular price R 137
Regular price R 0 Sale price R 137
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Nuwe Alles-In-Een se Pret met spel-werkboek vir Graad 1 Huistaal sal kinders opgewonde maak oor spelling en klanke! Hierdie boek bevat meer as 30 speletjies wat die klanke asook sig- en spelwoorde op 'n prettige wyse inoefen. Stap-vir-stap voorafriglyne word vir die onderwyser of ouer gegee.

Dié werkboek vir Graad 1 gee in besonder aandag aan die leer van die verskillende klanke, en die lees en skryf van woorde wat dié klanke bevat. Die eerste 110 hoëfrekwensie-sigwoorde word geoefen.

Author BEST BOOKS

View full details