Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776072088 | Published: March 20, 2020 | Paperback

Gee Afrikaans 'n kishou in die eksamen Graad 11 Huistaal

Gee Afrikaans 'n kishou in die eksamen Graad 11 Huistaal

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 255
Regular price R 0 Sale price R 255
Out of print
VAT included.

Die Best Books Taal- en leesoefenboek vir Graad 11 Huistaal is 'n gebruikersvriendelike werkboek wat 'n wye verskeidenheid toeganklike opsommings en taaloefeninge bevat om leerders se taalkennis te versterk en sal help om Afrikaans makliker onder die knie te kry. Die taaloefeninge in dié boek sal die worstelende én die vooruitstrewende leerder help om beter te vaar in die eksamen.

View full details