1
/
of
1
ISBN: 9781776073030 | Published: June 30, 2021 | Paperback
Ingonyama en ander maats met leeueharte
Ingonyama en ander maats met leeueharte
Author:Carin Krahtz
Regular price
R 231
Regular price
R 0
Sale price
R 231
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Ingonyama en ander maats met leeuharte is 'n bundel propvol tematiese nuwerwetse verhale vir graadvier- tot graadseskinders van Afrikaans as eerste addisionele taal.
Dié bundel neem die riglyne van die KABV in ag en die Departement van Basiese Onderwys se strewe om laerskoolonderwys by die “Vierde Industriële Rewolusie” te betrek.
Elke verhaal bied:
'n besprekingstema en 'n woordelys;
pre-leesvrae;
vertalings van woorde;
post-lees- kontekstuele vrae; en
verrykingsaktiwiteite.
Author Carin Krahtz
Share
