Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776073085 | Published: April 19, 2024 | Paperback

Best Books vir klaslees: Platsak maak 'n plan

Best Books vir klaslees: Platsak maak 'n plan

Regular price R 175
Regular price R 0 Sale price R 175
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die veertienjarige Ethan droom daarvan om eendag ʼn rugbyster te word. Hy is baie geheg aan Leo, 'n Jack Russell-hondjie wat hy by die DBV aangeneem het. Op ʼn dag kondig Ethan se pa aan dat hulle gesin Nieu-Seeland toe emigreer en dat hulle nie kan bekostig omLeo saam te neem nie. Ethan begin dadelik planne beraam om geld
in te samel, want ʼn lewe sonder sy beste vriend is ondenkbaar.
R40 000 is baie geld, en drie maande is baie min tyd . . .

View full details