Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776073108 | Published: March 18, 2022 | Paperback

Nuwe Alles-In-Een Pret met Afrikaans EAT Werkboek Graad 2

Nuwe Alles-In-Een Pret met Afrikaans EAT Werkboek Graad 2

Author:BEST BOOKS
Regular price R 153
Regular price R 0 Sale price R 153
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die werkboek is ontwikkel volgens die vereistes van die kurrikulum (KABV).
Aandag word gegee aan woordeskat wat die kind hardop moet herhaal sodat dat die kind teen die einde van die grondslagfase vlot kan praat en leesstof in Afrikaans kan lees. Die werkvelle en oefenbladsye, wat die kind saam met die praatwerk moet doen, bied geleentheid vir inoefening en inskerping. Die inhoudsopgawe dui duidelik aan wanneer aktiwiteite voltooi moet word.

Author BEST BOOKS

View full details