1
/
of
1
ISBN: 9781776073153 | Published: July 20, 2023 | Soft Cover
Leë blikkies vol liefde en ander verhale
Leë blikkies vol liefde en ander verhale
Author:Fiona Van Kerwel
Regular price
R 210
Regular price
R 0
Sale price
R 210
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'n Splinternuwe bundel met kortverhale vir leerders in Gr 7-9! Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien Scheepers en Allison Matroos opgeneem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, 'n kort opsomming van elke verhaal en biografie van die skrywer, asook vrae en aktiwiteite na afloop van die lees. 'n Memorandum sal na publikasie by nb.co.za afgelaai kan word.
Author Fiona Van Kerwel
Share
