Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776073221 | Published: October 29, 2021 | Paperback

Gee Afrikaans 'n kishou in die eksamen Graad 09 Huistaal

Gee Afrikaans 'n kishou in die eksamen Graad 09 Huistaal

Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Best Books Eksamenhulp vir Graad 9 Huistaal lê die grondslag vir sukses in die senior fase met opsommings, wat duidelike progressie van elke taalstruktuur en -konvensie volg, soos wat die KABV vereis. Hierdie oefenboek bied die Huistaal-leerder die geleentheid om nuwe kennis toe te pas deur middel van taaloefeninge, begrips- en hersieningstoetse en nege konsepvraestelle vir Vraestel 1 (ses) en Vraestel 3 (drie).

View full details