1
/
of
1
ISBN: 9781776073733 | Published: October 23, 2023 | Paperback
Best Books vir klaslees: Die emmerskoplys
Best Books vir klaslees: Die emmerskoplys
Author:Heléne de Clercq
Regular price
R 158
Regular price
R 0
Sale price
R 158
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die verhaal neem die lesers op ʼn lugballonavontuur saam met Katerien, Stef, Ouma Kathie en ʼn Great Dane-brak - Krummel. Ouma Kathie se emmerskoplys neem hulle letterlik na hoër hoogtes. Die titel vorm deel van die Best Books vir klaslees-reeks wat fokus op leesboeke wat EAT-leerders in die klas kan lees. Die memorandum vir die kontekstuele vrae agterin die boek, asook ekstra onderrigmateriaal, word gratis na publikasie van die boek op bestbooks.co.za gelaai.
Author Heléne de Clercq
Share
