ISBN: 9781776073740 | Published: January 17, 2024 | Paperback
Dis mos nou Afrikaans! EAT
Dis mos nou Afrikaans! EAT
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Voel Afrikaans soms vir jou soos 'n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op 'n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels kan slaag. Die boek is 'n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word. Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans EAT-onderrig en 11 jaar as nasieners in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. Die afdelings word prakties ingedeel volgens die vraestelle wat leerders in die NSS-eksamen skryf. Vraestel 1: Leesbegrip, opsomming en taal. Vraestel 2: Letterkunde. Vraestel 3: Kreatiewe en transaksionele skryf. Vraestel 4: Mondeling. Verder is daar woordeskatlyste en wenke oor hoe om sleutelwoorde in vrae te herken.
Does Afrikaans seem like a foreign language to you? Dis mos nou Afrikaans! takes you on a journey from grade 8 to 12 to master Afrikaans First Additional Language and pass Matric Afrikaans with flying colours. Comprehensive and user-friendly, this book can be used by both teachers and learners. The authors have more than 50 years' combined experience of teaching Afrikaans and 11 years of marking NSC papers.
Author Henriette Turner
Author Suneen Laing
Share
