Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776073771 | Published: July 21, 2025 | Paperback

Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 9 AFR HT

Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 9 AFR HT

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in Graad 9 sal aanklank vind by die inhoud wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate, pamflette en opsommings. 'n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie beskikbaar by bestbooks.co.za

View full details