Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776073979 | Published: October 30, 2023 | Paperback

Meerkatreeks: Martie Meerkat Graad 3 Boek 1 HT

Meerkatreeks: Martie Meerkat Graad 3 Boek 1 HT

Author:Mart Meij
Regular price R 173
Regular price Sale price R 173
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die Meerkatreeks klasleesboeke volg ʼn fonetiese benadering waar klanke, en later spelkonvensies, stap vir stap aangebied word. Die progressie van fonetiese vaardighede duidelik gesien word. Die leeslesse word deurgaans vergesel met leesopdragte wat leesbegrip aanmoedig. Die leesstukke is opwindend en kontemporêr en sluit onder andere stories, fabels, grappies, feitestukke, advertensies en voorbeelde van digitale kommunikasie in.

View full details