1
/
of
1
ISBN: 9781776077618 | Published: September 19, 2025 | Paperback
Nuwe trieks vir ou honde
Nuwe trieks vir ou honde
Author:Christien Neser
Author:Best Books vir Klaslees
Regular price
R 175
Regular price
Sale price
R 175
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Wanneer die dertienjarige Daniel by die hondeskuiling opdaag om vir honde te lees en sy leesvertroue op te bou, kruis sy pad met Stoffel, 'n steekhaarfoksterriër. Stoffel ontsnap en Daniel sit hom agterna. Albei beland in 'n stormwaterpyp in 'n verlate veld. Vasgekeer in 'n ondergrondse tonnel lyk Stoffel se kanse skraal om vir Oupa Solly op te spoor; selfs skraler as Daniel se droom om op te hou hakkel. Maar ou honde kan mos nuwe trieks leer...
Author Christien Neser
Author Best Books vir Klaslees
Share
