Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776090365 | Published: May 1, 2016 |

Die Banting-Oplossing

Die Banting-Oplossing

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Uiteindelik! 'n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord en 'n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit:
- verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae;
- skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde;
- bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies;
- verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom;
- help jou om voedseletikette te verstaan; en
- wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal dié leefstyl kan volg.

Maar die heel belangrikste - die boek leer ons hoe om ontslae te raak van daardie ekstra kilogramme en hoe om hulle vir ewig weg te hou! Resultate van in-diepte navorsing word ondersteun deur gevallestudies en voor-en-na foto's. Lesers het nou toegang tot alle inligting oor Banting in een boek.

View full details