ISBN: 9781776091171 | Published: March 29, 2018 |
Stroomop - Herinneringe van 'n koerantman in die Apartheid-era
Stroomop - Herinneringe van 'n koerantman in die Apartheid-era
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Wat gaan deur 'n koerantredakteur se kop as 'n woedende John Voster hom vroegoggend bel oor kritiese beriggewing? Hoe hanteer hy dit wanneer 'n kabinetminister een van sy verslaggewers met die vuiste wil bydam? Of as 'n groep regse belhamels 'n politieke nuushond teer en veer? Hoe kry 'n Afrikaanse koerant dit reg om tydens die apartheidsjare volledig oor ANC-beleidstandpunt te rapporteer sonder dat die veiligheidspolisie se sensors ingryp?
Herald Pakendorf beantwoord die vrae, en nog vele meer in sy herinneringstog deur 'n onstuimige tydperk van Suid- Afrika se geskiedenis. Die grootkoppe van apartheid kon hierdie 'liberale' redakteur van Oggenblad (1972-1979) en Die Vaderland (1980-1986) met moeite voor hulle oë verdra.
Author Harald Pakendorf
Author SAAWK
Share
