Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776092154 | Published: June 1, 2017 |

`n Wolf in skaapsklere

`n Wolf in skaapsklere

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie boek is 'n versameling Afrikaanse idiome deur die skepper van Idees vol vrees, Kobus Galloway. Dit bevat 150 idiome, elk geïllustreer met 'n grappige volblad-spotprent, asook 'n kort verklaring van elke idioom se betekenis.

Verder is daar 'n lys met nóg honderde idiome en verklarings agter in die boek.

View full details