ISBN: 9781776093670 | Published: July 3, 2018 |
Die Lucky Strike
Die Lucky Strike
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Jy mag dink jy is klaar met die verlede, maar eintlik is die verlede nooit klaar met jou nie.
Net toe Die Sluiper sy rug wou keer op sy lewe as huurmoordenaar en vrede met die wêreld wil maak, vind hy dat sy verlede hom ingehaal en verbygegaan het. Dit wag vir hom op 'n wildsplaas in die Kgalagadi, en ook in Kabinda in die DRK tussen strydende militêre magte.
Daar sal rekenskap wees. En vergelding. Hy is gereed daarvoor, want hy was in sy element -die element van vrees.
Maar eers wag sy neef, majoor Darius Keiser, en sy geliefde Tes op hom. Ook sy twee eertydse kamerade in Spesmagte, Gertjan en Carlos. En die lang vrou met 'n donkerbril wat haar Lucky Strikes met soveel toewyding rook ...
Dit is 'n diggeweefde web van verraad en misleiding wat hy eiehandig sal moet ontrafel.
Sonder genade. Want hy is Die Sluiper en genade is God se domein.
Die vervolg op Die Onaantasbares
Author Steve Hofmeyr
Share
