Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776093939 | Published: April 12, 2019 | Paperback

Vrae en Feite vir Nuuskierige Agies 2

Vrae en Feite vir Nuuskierige Agies 2

Regular price R 160
Regular price Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die boek is die opvolg van die gewilde Vrae en feite vir nuuskierige agies, waarvan meer as 8 000 eksemplare verkoop het.
Vir almal wat dors na kennis, bring die legendariese opvoedkundige Riette Hugo uitgebreide antwoorde op vrae soos:
Watter mini-mini-miniatuur goggas leef op jou lyf?
Bestaan daar nog regte hekse?
Hoe het een skoot 50 miljoen mense se dood veroorsaak?
Wat is seksisme en hoe kan dit jou lewe beinvloed?
Het mense mekaar met blomme gegooi tydens die Tulpoorlog?
Wie was die eerste nuuskierige agie?
Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek!
Propvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme!
Laaste vraag: Watter feit staan soos 'n paal bo water? Feit: Kennis is mag!

Author Riette Hugo

View full details