1
/
of
1
ISBN: 9781776172061 | Published: March 1, 2022 | Paperback
Die Slegte Nuus van die Evangelie - my reis na verlossing
Die Slegte Nuus van die Evangelie - my reis na verlossing
Author:Johan Retief
Regular price
R 275
Regular price
R 0
Sale price
R 275
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die debat oor die Bybel as die Woord van God woed steeds voort.
Bestaan God wel?
Is God in beheer?
Die Slegte Nuus van die Evangelie - my reis na verlossing deur Johan Retief is ʼn tydige boek vanuit ʼn ander gesigspunt op hierdie kontroversiële onderwerp.
Ben du Toit, skrywer van die opspraakwekkende God Is daar 'n ander antwoord? in 2020, het ʼn Voorwoord tot hierdie boek geskryf wat bestem is om ook ʼn topverkoper te word.
Nog ʼn Voorwoord is ook deur die swaargewig, George Claassen geskryf. Groot media-veldtogte in alle media.
Author Johan Retief
Share
