1
/
of
1
ISBN: 9781776172078 | Published: April 15, 2022 | Paperback
`n Dagreis vêr
`n Dagreis vêr
Author:Zarine Roodt
Regular price
R 275
Regular price
R 0
Sale price
R 275
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Ek besluit om die Camino Portugués te stap as aanloop tot my sestigste verjaardag. Maar om dít te kan doen, moet ek eers my lewenslange patroon van fisieke onaktiwiteit takel.
Tot my ontnugtering is die Camino nie van begin tot einde die salige en spirituele ervaring wat ek in die vooruitsig gestel het nie. Maar tog … eers na afloop van die Camino besef ek hoe my staptog vorm aangeneem het en dat dít 'n psigiese rigtingwyser is: Vir my is daar maar net één pad, en dis die een wat ek self moet vind.
Author Zarine Roodt
Share
