Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776172290 | Published: August 15, 2022 | Paperback

Halfpad Hol

Halfpad Hol

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Halfpad Hol is die storie van vier karakters wat hulle lewensweg moet vind in die godsdienstig-versplinterde landskap van post-apartheid Suid-Afrika. Die twee
manlike perspektiefkarakters is beide vasgekeer in 'n gat; Coenraad fisiek onder in 'n myn, terwyl sy boesemvriend Henk se stryd tussen sy ore afspeel.

View full details