Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776172375 | Published: August 15, 2022 | Paperback

Helaas

Helaas

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Helaas is 'n bundel wat ondermeer staan in die teken van die toenemendeouderdom en naderende dood.
Talle intertekstuele heenwysings na veral Nederlandse digters en hulwerk, en die tweede helfte van die bundel bestaan uit vertalings uit die Middelnederlandse letterkunde, sowel van bekende, klassieke gedigte. Heelwat humoristiese en satiriese eie gedigte (ook liefdesverse). In hierdie bundel word daar op intellektuele wyse 'n groot verskeidenheid onderwerpe hanteer en interessant genoeg sluit dit juis ook emosionele sake in. Die digter besin oor sy herkoms en sy toekoms, sy huis, sy lewe in sy gesin, maar ook oor ander digters en skrywers, oor sensitiewe en oor intellektuele kwessies.
Die gestrooptheid en direktheid van die verse spreek die leser aan... daar is veel in die bundel wat meevoerend en ontroerend is.

View full details