Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776172573 | Published: December 12, 2022 | Paperback

Seks, skoonma's en skuld

Seks, skoonma's en skuld

Regular price R 30
Regular price R 250 Sale price R 30
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Seks, skoonma's en skuld - 'n Troostante se gids vir gesonder verhoudings is
'n blik op eietydse verhoudings se grootste uitdagings en oplossings deur
iemand wat die seerder kant van die lewe en die liefde ken.
Elize Parker kyk met wysheid en insig na die tipiese uitdagings wat in
briewe aan haar troostantekolom sowel as in navorsing en onderhoude vir
verhoudingsartikels na vore gekom het. Seks, skoonma's en skuld is van die
grootste brandpunte en sy spreek die fynere detail hiervan aan. Lees oor:
• Verhoudings met ekse en hoe om na die opbreek van verhoudings te
herstel.
• Die invloed van tegnologie op verhoudings soos Facebookaffairs
• Hoe om familiekrisisse af te weer en skoonfamilies te hanteer
• Hoe om ouers en kinders se soms stormagtige verhoudings te navigeer
• Hoe om veilig uit die greep van verslawings te kom
• Hoe om te maak as dinge in die slaapkamer verkeerd loop

Author Elize Parker

View full details