Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776172627 | Published: October 1, 2022 | Paperback

My groot dierestorieboek

My groot dierestorieboek

Illustrator:Erna van der Merwe
Regular price R 175
Regular price R 0 Sale price R 175
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In My GROOT dierestorieboek ontmoet lesers opwindende dierekarakters wat belangrike lesse oor hulself leer. Daar is vyf volledige stories met hart oor 'n akkedissie, 'n valkie, 'n skilpad, 'n vlakvark en 'n miskruier. Kleurvolle illustrasies vergesel elke storie. Die inkleurprente agterin is 'n heerlike bonus wat kinders baie sal geniet.

Author Dennis Wevell

Illustrator Erna van der Merwe

View full details