Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776172764 | Published: March 18, 2023 | Paperback

In pas

In pas

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie is die derde digbundel van Karel Prinsloo met Pretoria die hoofstad as vertrekpunt. Kontemporêre gebeure en persoonlike ervarings van die digter word ontgin om boeiende perspektiewe op die era en omgewing waarin hy leef, te bied. Verskeie van die gedigte raak aktuele kwessies
in die hedendaagse Suid-Afrika en die wêreld aan: kragonderbrekings,staatskaping, watertekort, omgewingsbewaring, pynhantering, mediese
kostes, eensaamheid, veroudering, Covid-probleme en wêreldonrus kom ter sprake.

Roerende belewenisse eie aan sy persoonlike leefwêreld word in toeganklike, beeldende verse weergegee. Sy kenmerkende digterstem en -styl word in dié bundel verder verfyn en versterk.

View full details