Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776172788 | Published: February 24, 2023 |

Silwerwit in die soontoe

Silwerwit in die soontoe

Author:Anil Bas
Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Silwerwit in die soontoe is 'n eerste poging om die menigte moontlikhede van Afrikaans met behulp van kunsmatige intelligensie (KI) te ontdek en te vier - iets wat nog nooit vantevore aangepak is nie.
Die gedigte in hierdie bundel is ko-kreatief geskep: 'n digter en 'n masjien hand aan hand. Frases KI-teks is sorgvuldig deur die outeur saamgeweef om verse te vorm, as deel van 'n eksperiment wat vra en verken: Hoe kan hierdie tegnologie die digkuns aanvul en uitdaag? In poësie oor KI, die kontinent, Kaapstad en die Karoo blink branders, brand lug en dans die masjien aan die buitewyke van taal.

View full details