Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776172832 | Published: March 15, 2023 | Paperback

Katja se Kattesalon

Katja se Kattesalon

Illustrator:Natasha Clayton
Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Katja wil haar eie geld verdien om 'n katjie te borg. Ná 'n bederfdag saam met Mamma by die skoonheidsalon, besluit sy om 'n kattesalon oop te maak. Haar ouers en boetie help waar hulle kan. Maar dinge verloop nie soos beplan nie, en sommer gou is daar 'n kattelawaai soos min. Sal Katja darem goeie nuus kry op haar verjaardag?

View full details