Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776172931 | Published: June 1, 2023 |

Vyf kleur blou

Vyf kleur blou

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

In Vyf kleur blou speel Hein Viljoen met vyf skakerings van blou bekendes soos indigo of asuur en minder bekendes soos saffloer en siaan Die vyf skakerings dui die verhaal van die bundel aan Van donkerte en leegheid beweeg dit teen weerstande in na helderheid en ekstatiese lig Die ryk waardes en simboliese betekenisse van blou word veral in “Ode in blou” ontgin Tematies wissel die gedigte van fel persoonlike uitdrukking tot elegiese gedigte, die invloed van die koronavirus en indrukke van stede en lande Bytende kommentaar op die sosiale probleme van die dag word gemeng met ʼn uitreik na die natuur en die interafhanklikheid van alles Die skoonheid, kwesbaarheid en wreedheid van vroue vorm ook ʼn belangrike draad Die bundel sluit die haikoes oor vroue en die twee variasies op Neruda in waarmee die digter Versindaba kompetisies gewen het Vyf kleur blou is ʼn komplekse en boeiende bundel waarin die digter die lewe met begrip en deernis betrag, maar ook sinies en klinies ontmasker Hy voer ʼn ryk gesprek met ander digters en kunstenaars Dit bundel is vindingryk georganiseer en sterk betrokke by die hedendaagse wêreld

Author Hein Viljoen

View full details