1
/
of
1
ISBN: 9781776172955 | Published: July 6, 2023 |
Onze Rust
Onze Rust
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Pieter Verster
Regular price
R 260
Regular price
R 0
Sale price
R 260
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Twee verhale word parallel aangebied.
Die eerste is die verhaal van twee predikante met verskillende oortuigings, die een jonk, die ander op aftrede, wat verskillende omwentelings in die gemeente beleef Die verskille bereik soms breekpunt Met die verskuiwing van pres Steyn se standbeeld begin Herman, die ouer predikant, nadink oor Steyn se rol in die verlede en ervaar ook terugflitse na sy eie lewe asook die tyd op die Grens tydens sy weermagdae Herman word in sy huis aangeval en geskiet wanneer hy die noodknoppie druk.
Author Pieter Verster
Share
