Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776190003 | Published: July 7, 2020 | Paperback

Negentien Minute

Negentien Minute

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Nadat hy jare lank wreed verbaal en fisiek deur klasmaats geboelie is, knak die 17-jarige Peter Houghton een oggend. Binne slegs neëntien minute sterf tien inwoners van die dorp Sterling in Amerika.

Die geskokte gemeenskap is vasberade dat geregtigheid moet geskied. Soos die hofsaak ontvou en Peter getuienis lewer, kom dit egter aan die lig dat die inwoners van Sterling 'n rol daarin gespeel het om 'n innemende, liefdevolle seun in 'n massamoordenaar te laat verander.

In 'n era waarin boeliegedrag toenemend 'n probleem is, hou hierdie meesleurende boek talle insigte in vir ouers, onderwysers en tieners.

Author Jodi Picoult

View full details