Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776194827 | Published: July 25, 2025 | Hardcover

Kiekeboe Kuiken

Kiekeboe Kuiken

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Maklik om te gebruik kiekieboe skuifblaaie, oulike gesigte en 'n verrassingsspieel-einde kombineer in hierdie stylvolle en interaktiewe bordboek vir babas en kleuters! Met 'n totaal van 10 gladde meganismes om op elke bladsy vir stoot, trek of draai. Om gesigte te herken en kiekieboe te speel is van die eerste speletjies wat babas speel en dit is hoekom die heel jongste kinders van hierdie oulike boek sal hou - en dit weer en weer sal wil lees!

Author Camilla Reid

Author Bouncy Ball

Illustrator Ingela P. Arrhenius

View full details