Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776194834 | Published: July 15, 2025 | Board Book

Kiekeboe Hond

Kiekeboe Hond

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'n Nuwe hondetema-titel indie gewilde reeks met verskeie skuifblaaie en 'n spieel! Maklik om te gebruik kiekieboe skuifblaaie, oulike gesigte en 'n verrassing spieel-einde kombineer in hierdie stylvolle en interaktiewe bordboek vir babas en kleuters! Met 'n totaal van 10 gladde meganismes om op elke bladsy vir stoot, trek of draai. Om gesigte te herken en kiekieboe te speel is van die eerste speletjies wat babas speel. Dit is hoekom die heel jongste kinders daarvan sal hou om al die vriendelike honde en oulike hondjies in hierdie boek te vind - en dit weer en weer sal wil lees.

Author Camilla Reid

Author Bouncy Ball

Illustrator Ingela P. Arrhenius

View full details