Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776195008 | Published: July 25, 2025 | Paperback

1000 Plakkers: Plaas

1000 Plakkers: Plaas

Author:Clair Sipi
Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Stap in 'n wereld van plaaswerfpret en kreatiwiteit in met hierdie heerlike plakker en aktiwiteitsboek! Se hallo vir al jou vriendelike plaaswerf pelle en help die besige boere met hul daaglikse take.
Voer en versorg pragtige diere, versamel vars eiers, oes gewasse en verken die lewe op die plaas op elke bladsy. Daar is raaisels om op te los, prente om in te kleur, en tonele om lewendig te maak met jou verbeelding.
Met 1000 helder en vrolike plakkers kan jy elke bladsy versier en elke plaaswerf-avontuur uniek jou eie maak
In 1000 Plakkers: Plaas is elke bladsy 'n viering van die natuur en kreatiwiteit.

Author Clair Sipi

Author Bouncy Ball

View full details